In deel 1 gesels Anriëtte de Ridder met Driaan Pretorius oor hoe ons matrieks in hierdie tyd kan ondersteun. Deel 1: https://dinkjeug.co.za/wp-content/uploads/2020/07/DJP-Ondersteun-matrieks.mp3 Deel 2 is ‘n praktiese idee deur simboliek (legkaart) om matrieks aan die groter prentjie te herinner. 🧩 Deel 2: https://dinkjeug.co.za/wp-content/uploads/2020/07/DJP-Ondersteun-matrieks-deel-2.mp3 Tags:djphoe ondersteun ons matrieksmatriekspodcastpotgooi