Die Wenk van die Week is ‘n kort en kragtige e-pos wat leraars in staat stel om familiebediening makliker toe te pas. Die e-pos word Maandae gratis versprei.
Dit sluit ‘n intergenerasionele moment in wat predikante in die daaropvolgende Sondag se erediens kan gebruik.
Dit sluit aan by die leesrooster asook die DinkJeug Familie App. Die e-pos bevat ook weeklikse skakels vir ‘n kategete podcast en ander hulpmiddels.
Jy kan enige tyd kies om uit te teken (unsubscribe) indien jy nie meer die e-posse wil ontvang nie.