Matrikulante van 2020 is baie ontwrig.

Dinge waarna hulle uitgesien het soos interskole, matriekafskeid en sporttoere vind nie meer plaas nie. Daar heers ook nog baie onsekerheid oor die res van die akademiese jaar en die eindeksamen.

Wil jy graag matrieks ondersteun?

Die Jeug en Familie Taakspan (NG Wes-Kaapland) het die volgende hulpmiddels bymekaar gesit om jou te help.

* Inligtingsgrafika (‘n handige feitebeeld met 7-stap riglyne)
* Podcasts vir ouers en kategete oor ondersteuning en “debriefing”

Hoe kan ek matrieks ondersteun:
Deel 1

 

Deel 2

 

Hoe om grendeltyd te “debrief”:


Praktiese idees om matrieks (en ander) te ondersteun:

 

* Ses sosiale media blokkies wat aan matrieks gestuur kan word

Leave a Reply

en_ZAEnglish