Skip to main content
Leier Toerusting

DinkJeug Podcast: Verhoudingsbou buite kategese

By October 21, 2021No Comments

Hoekom is verhoudingsbou buite kategese belangrik?

Of eenvoudiger gestel: hoekom sal ek met die jongmense kuier as dit nie by die kerk is nie?

Marileen Steyn gee ‘n paar wenke hieroor.

Leave a Reply