‘n 5 Weke kleingroep reeks vir Naskoolse Jeug oor Jesus vanuit die Johannes Evangelie.
“Click” hier vir ‘n drukbare weergawe van elke week se tema:
Week 1 – 01 Wie is Jesus – Bly in die Woord en vind uit
Week 2 – 02 Wie is Jesus – Die Lig vir die wêreld
Week 3 – 03 Wie is Jesus – Die goeie herder
Week 4 – 04 Wie is Jesus – Die weg, waarheid en lewe
Week 5 – 05 Wie is Jesus – Die ware wingerdstok
Geskryf deur Christi Thirion