Wêreldbiddag (World Day of Prayer) is ‘n wêreldwye ekumeniese beweging wat deur Christenvroue gelei word. Hulle nooi ons om deel te neem met gebed en aksie om vrede en geregtigheid te bewerkstellig.

Wêreldbiddag word jaarliks in meer as 170 lande op die eerste Vrydag in Maart gevier.

2020 se tema is deur Zimbabwe voorberei en is: “Rise! Take your mat and walk.”

Kry meer inligting oor die tema asook speletjies en aktiwiteite hier: WDP2020 Childrens Program

Leave a Reply

en_ZAEnglish
en_ZAEnglish