Wêreldbiddag (World Day of Prayer) is ‘n wêreldwye ekumeniese beweging wat deur Christenvroue gelei word. Hulle nooi ons om deel te neem met gebed en aksie om vrede en geregtigheid te bewerkstellig.

Wêreldbiddag word jaarliks in meer as 170 lande op die eerste Vrydag in Maart gevier.

2021 se tema is deur Vanuatu voorberei en is: “Build on a strong foundation”

Aktiwiteite vir kinders: Childrens-Resource-Vanuatu-2021.pdf

Hulpbronne en speletjies: Leaders-Resources-Vanuatu-2021.pdf

Musiek: Music-sheet-2021.pdf  asook  We-Are-Ni-Vanuatu-Full-Score.pdf

Hier is ook ‘n gebed labarint met emoji’s beskikbaar: Labarint PowerPoint

Of klik op die prentjies om dit af te laai:

Leave a Reply

en_ZAEnglish