Intergenerasionele erediens wenk
Tema: Kersdag – Jesus is die Koning!
Jesus is die Koning! Dis Kersfees en ons loof en prys die Here vir die groot liefde wat Hy aan ons geskenk het.
Kersverhaal met Kersversierings
Kry vooraf ‘n boom gereed sowel as simboliese Kersversierings soos ‘n donkie / diere, ‘n stal, ‘n herderstaf, ‘n engel, ‘n ster en ‘n geskenk en gebruik dit om die Kersverhaal te vertel. Jy kan liggies ook byvoeg – simboliek wat herinner dat Jesus die “Lig vir die wêreld” is. Gebruik telkens kinders om die versierings aan die boom te hang. Volg die skakel vir meer idees hieroor: https://kixkinders.co.za/wp-content/uploads/2021/11/KIX-Advent-2021-AFR.pdf
Nog hulpmiddels en idees
- Kyk gerus op DinkJeug se webblad vir nog meer Advent en Kersfees idees vir kinders en families:https://dinkjeug.co.za/advent-kersfees/
- Hou die DinkJeug YouTube kanaal dop en volg DinkJeug op Facebook vir die nuutste hulpmiddels en video’s.
- Die Adventpakkie en tuisblad kan steeds uitgestuur en gebruik word vir huisgeloof en sluit aan by die leesrooster tekste.
- Maak jou eie Betlehem ster: https://youtu.be/_4qKHDEgV2w
- Bak en brou – Die Kerstoneel: https://youtu.be/VshYHcxcg5U
- Maak jou eie papier engeltjie: https://www.youtube.com/watch?v=rPZ07RpNbvI
- Maak die Kerstoneel met “loodglas” vensters: https://www.youtube.com/watch?v=jh_aQTqCwxQ