Skip to main content
Biddae

Biddag vir Beskermingsdienste

By April 1, 2022No Comments

Intergenerasionele erediens wenk

Tema: Biddag vir Beskermingsdienste

Gebedsvoorstel
Reël vooraf met lidmate wat in die beskermingsdienste werk om in uniform te kom of lede van die polisie, sekuriteit ens. om die diens by te woon sodat julle vir hulle kan bid. Jy sou tieners kon vra om gebede voor te lees.

Kaartjies vir lede in die beskermingsdienste
Laat kinders tydens die diens kaartjies maak en deel dit na afloop van die diens by die polisiestasie / sekuriteitsfirmas uit. Sien voorbeelde en die uitdeelstuk.

 

Leave a Reply