Biddae

Biddag vir Opvoeding en Onderwys

By Mar 31, 2022 No Comments

Intergenerasionele erediens wenk
Tema: Biddag vir Opvoeding en Onderwys

Bid
Dit is vandag Biddag vir Opvoeding en Onderwys. Bid vir kinders en tieners wat terugkeer skool (en koshuis) toe. Ook vir die wat vir die eerste keer skool toe gaan of hoërskool toe gaan, of leerlinge wat met ’n nuwe skool begin. Bid ook vir onderwysers en ouers wat dalk onseker is oor wat die jaar mag inhou.

Hier is ‘n PowerPoint hulpbron: Biddag vir onderwys

Leave a Reply

en_ZAEnglish