‘n Paar idees vir Vrouedag en Vrouemaand

Hier is ‘n idee om die sterk vrouens in ons lewens te vier: Vrouedag hulpmiddel of klik op die prentjie hier onder om dit af te laai (met erkenning aan Together at Home)

 

Indien julle hierdie maand oor Vroue in die Bybel wil praat, kyk gerus na KIX se ontmoetings 1-7 by hierdie skakel: https://kixkinders.co.za/god-se-groot-storie-met-die-mens-2018/

 

‘n Reeks van 4 podcasts oor vroulike geloofshelde vir gesinne om tydens huisgeloof te gebruik:

1. Mama Africa

2. MA Plaatjies van Huffel

3. AnnaMarie de Klerk

4. Elna Mouton

Leave a Reply

en_ZAEnglish