Vroue in die Bybel
Allerlei tipe vroue is deur die geskiedenis uit verskillende agtergronde, inkomstegroepe en ouderdomme deur God gebruik om ongeregtigheid uit te wys en verandering te bring. Die Here gebruik ook vroue in die Bybel om sy boodskap te deel en ‘n verskil te maak.
Hier is ‘n hulpmiddel om meer oor die vroue in die Bybel te leer.
- Begin by die naamkaartjies en kyk eers hoeveel julle van elke vrou weet: Vroue in die Bybel name
Wie was sy? Wat is haar storie?
Julle kan die teksverwysings gebruik om elke vrou se storie in die Bybel op te soek. - Kyk nou na die antwoorde in die PowerPoint: Vroue in die Bybel PPT
Of gebruik die blokkies op sosiale media: