Hierdie reeks bestaan uit 10 kort gedeeltes wat oor die Pinksterdae vir families aangestuur kan word.
Elke dag bevat ‘n skrifgedeelte om te lees, ‘n vraag om oor te gesels en iets om as gesin te doen.
Die prentjies kan maklik op WhatsApp aangestuur word.
Klik op die prentjies om dit af te laai.
Kry die Pinkster Seën hier, asook die Pinkster Gebed hier.