Leier Toerusting

Verskillende Spiritualiteite en Kreatiwiteit

By Sep 6, 2017 Feb 15th, 2022 No Comments

Hier is ‘n aanbieding oor die 4 verskillende spiritualiteit tipes en hoe om plek te maak vir alle mense in die gemeente. Hierdie kan gebruik word om na te dink oor hoe om deur middel van kreatiwiteit ruimte te skep vir geloofsvorming.

Anriëtte de Ridder se aanbieding oor kreatiwiteit en verskillende spiritualiteite kan hier afgelaai word:
4 spiritualiteite

en_ZAEnglish