Vadersdag: Mentorskap

Ons vier binnekort Vadersdag en ons weet dat pa’s vir alle praktiese doeleindes hul kinders se eerste mentor is.
Maar wat is ‘n mentor en hoe kan mentors ook kinders wat sonder hul biologiese pa’s grootword, se ontwikkeling ondersteun?

Luister hier na die podcast:

Leave a Reply

en_ZAEnglish