Vadersdag is op Sondag, 20 Junie.

Laai KIX Kinderbediening se Vadersdag idee hier af: Vadersdag 2021 | Fathers Day 2021

Ons weet ook dat nie alle gesinne ‘n pa het nie, dat alle pa’s nie positiewe rolmodelle is nie en dat alle pa’s nie “sterk” is of dieselfde take in die huis doen nie. Hier is ‘n hulpbron om verskillende manspersone wat ‘n positiewe rol in kinders se lewens speel, te bedank.
Klik op die prent om dit af te laai, of laai die PDF bladsy hier af. 

 

Nog aktiwiteite vir Vadersdag:

Bookmarks for men

Fathers Day Mini Book – ook geskik vir oupas, stiefpa’s en ander pa-figure

Fathers Day Folded Puzzle

Leave a Reply

en_ZAEnglish