Skip to main content

Donderdag word “Thanksgiving” in Amerika gevier – tradisioneel was dit ‘n fees om dankie te sê vir die seisoen se oes. Vier dit gerus saam deur vandag in besonder te fokus op die tema “dankbaarheid” in jou lewe. Lees die gedeelte oor dankbaarheid op die “ons glo” webtuiste en gesels in jul gesin daaroor.
Jy kan ook die “onsglo” toep gratis aflaai in die playstore of istore.