Skip to main content
Ouerleiding

Stasies van die kruis – NG Brackenfell

By April 2, 2020April 6th, 20202 Comments

NG Brackenfell deel hul idees van Stasies van die Kruis vir gesinne met kinders.

In ‘n oogwink is ons lewens omgedop en sien ons hoe al ons netjies uitgewerkte planne uitrafel. Ons is in ‘n liminale tyd, die tyd tussen wat was en wat gaan wees, onseker oor waarheen ons op pad is. Genadiglik weet ons dat, maak nie saak waarheen ons op pad is nie, God is reeds daar. Lydenstyd is ook so ‘n tussen-in tyd.

Hierdie handleiding het ten doel om gesinne te help om die geloofsgewoonte van die stasies van die kruis gebedsreis by die huis te doen. Dit is so saamgestel dat kinders en ouers dit saam kan doen. Mag dit julle geloof versterk.

Kry die handleiding hier: Stasies van die kruis NG Brackenfell

Kry die aktiwiteite hier: Stasies van die kruis aktiwiteite

2 Comments

  • Ester Roux says:

    Hallo

    Dankie vir die deel van hierdie stuk. Ons gaan dit die naweek aanbied en gebruik baie van julle inligting.

    Ester – Koelkidz
    Oase Gemeente
    Klerksdorp

Leave a Reply to dinkjeug Cancel Reply