Kyk hoeveel punte julle kan versamel deur selfies te neem saam met die dinge of aktiwiteite op die lys.
Jou gesig moet in al die selfies wees. Wees so kreatief soos wat jy wil!
Kry dit hier: Kwarentyn skattejag
Met erkenning aan ds Jeanine Hepburn van NG Kempton-Hoogland.