Die lewe is ‘n reis met God!
Foto’s geneem deur DJ Müller by die Wes-Kaapland Sinode Moderamen in Augustus 2024.
Roetemerkers vorm ons geloof tydens oorgange deur:
Oriëntering (Waar is ek?)
Identifisering (Wie is ek en aan wie is ek verbind?)
Belydenis en Bevestiging (Wat bely ek en saam met wie?)
Vir agtergrond inligting, lees die Roetemerker AS verslag opsomming
Hierdie hulpmiddels (Roetemerker stasies en poskaarte) kan gemeentes help om saam die waarde van Roetemerkers te ontdek.
1. Roetemerker stasies uiteensetting
2. Roetemerker Poskaarte (stories) Die foto is telkens aan die voorkant en die storie aan die agterkant van die poskaart.
Kontak [email protected] indien die hoë kwaliteit dokument vir professionele drukkers benodig word.