Tydens die SAAM! gesprek het Tinus van Zyl (NG Durbanville) gedeel hoe hulle gemeente gebruik maak van ritueel om verskillende generasies by die erediens te betrek. Sy praktiese voorstelle vir sondebelydenis, doopliturgie, doopherinnering, nagmaal ens, kan hier onder afgelaai word.