So kom ons begin ‘n poppekas. Ons het die poppe, die kas en die aanbieders, maar waar kry ons ‘n storielyn. Hier is ‘n poppekas storielyn wat gaan oor wat dit beteken om vir mekaar om te gee. Hierdie poppekas is gefokus op 2 – 10 jariges. Laai die Poppekas – omgee materiaal hier af.