Die verhouding van verhoudings – watter faktore laat jongmense ná belydenis van geloof as aktiewe lidmate van die gemeente aanbly?
Christi Thirion is deel van ‘n span wat tans navorsing doen oor kategese, belydenis van geloof en die sogenaamde “uitval” van jongmense ná belydenis van geloof.
Luister hier na die podcast: