Staptoere met tieners
Die Israeliete op pad uit Egipte, Elia op pad na die woestyn, en Jesus op pad met sy dissipels… het almal LANK en VER gestap!
Christi Thirion gesels vandag oor staptoere met tieners – veral oor wat die stilte en stadig stap as geloofservaring vir hulle kan beteken.
Luister hier na die podcast: