Skip to main content

Sluit die kwartaal betekenisvol af

Tilana Meyer-Morkel gee 5 wenke vir ‘n betekenisvolle afsluiting van die kwartaal.

Dit hoef nie vir jou ‘n klomp geld te kos of ure te neem om voor te berei nie, dit kan so eenvoudig of ingewikkeld wees soos wat jy dit wil maak!

  1. Gee vir jou kleingroep ‘n lusmakertjie van wat die volgende kwartaal gaan gebeur.
  2. Gee vir hulle ruimte om te dink oor wat hulle die vakansie alles wil doen.
  3. Skryf vir elkeen in jou groep ‘n kaartjie waarin jy hulle seën en ‘n veilige terugkeer toewens.
  4. Eet saam – cupcakes, springmielies of warm sjokolade…
  5. Bid as groep saam vir elkeen se vakansieplanne.

 

Luister hier na die volledige podcast:

Leave a Reply