Skip to main content

Simbole van Koninkrykstyd

Net soos daar in die natuur verskillende seisoene is, het ons ook in die kerkjaar verskillende seisoene. Hierdie seisoene help ons om as gelowiges byvoorbeeld Jesus se lewe, dood, opstanding en heerskappy saam te vier.

Tans is ons in die seisoen van Koninkrykstyd – en dit is nou ‘n goeie geleentheid om met jou groepie oor die kerkjaar te gesels en te verduidelik dat daar verskillende seisoene is.

Meer oor die Kerkjaar

 

Hier is ook ‘n Koninkrykstyd inkleurblad as PDF met al die verskillende simbole van Koninkrykstyd.

Luister hier na die volledige podcast vir praktiese wenke om jou groepie vir die res van die jaar te herinner aan Koninkrykstyd:

 

Leave a Reply