Johan Botes gesels vandag oor oupas en oumas se rol in jeugbediening.
Daar kan dalk bitter min jong gesinne, kinders of tieners in ‘n gemeente wees. Maar wat van oupas en oumas?
Baie oupas en oumas spandeer wel tyd met hul kleinkinders gedurende die week.
Hoe kan ons hierdie oupas en oumas toerus om hul kleinkinders se geloof te help vorm?
Luister hier na die podcast: