Skip to main content

Kwynende kategese… hoe nou?

Annelet Slazus gesels vandag oor vrae wat mag lei tot wenke as dit kom by die kwynende woema by jou kategese groep.

Ons is aan die einde van die tweede kwartaal, en dit is die perfekte tyd om bestek te neem oor wat by jou kategese groep aangaan, of by julle kategese oor die algemeen. Die afgelope 6 maande sal vir jou trends kan wys, wat waarskynlik vir jou dieper insig sal gee.

Hier is 5 vrae wat jou kan lei na wenke vir die kwynende woema van jou kategese groep:

  1. Waar lê jou energie vlakke?
  2. Hoe is jou verhouding met jou groep?
  3. Wat gebeur tydens kategese wat die groep opgewonde maak?
  4. Wat het die groep om na uit te sien?
  5. Vind geloofsgroei werklik plaas?

Luister hier na die volledige podcast:

Leave a Reply