Help gesinne om ‘n Bybelverhaal tydens die week vas te lê
Elrika Esterhuizen vertel hoe hul gemeente gesinne help om elke Sondagoggend se Bybelverhaal tydens die week vas te lê en verder te ontdek.
Hul ervaring is dat dit gesinne regtig help om saam, op elke ouderdomsvlak, die Woord weer te geniet, beter te verstaan en ‘n nuwe liefde vir God se Woord te bring.
Luister hier na die podcast: