Hoekom is daar ‘n gebrek aan Bybelkennis by vandag se jeug?
Al meer tieners daag by die belydenisklas op en weet nie eers of Jeremia in die Ou of Nuwe Testament is nie, en of Moses ‘n dissipel was nie…
Is die probleem die kategese materiaal, die manier waarop dit oorgedra word of lê die probleem by die kinders?
Luister hier na die podcast: