Skip to main content

Belydenisonderhoude saam met ouers rondom tafels

Christi Thirion vertel van belydenisklas onderhoude in sy gemeente:

“Ek het die kinders wat aanmeld om belydenis van geloof af te lê, gevra om hul ouers saam te bring, omdat hul ouers getuies van hul doop was, maar ook getuies van hoe hul kinders in die geloofsgemeenskap grootgeword het en daarom ook van hul geloof. Die proses is ʼn uitvloeisel van die jongmense se belydenisjaar.

Om die gesprek lekker gemaklik te maak, probeer ons ʼn kuier-atmosfeer skep deur ʼn ligte vingerete voor te sit en hulle sit as huishoudings rondom klein tafeltjies.”

Luister hier na die podcast:

Leave a Reply