Reis saam vanaf Palmsondag na Paassondag met ‘n plekmatjie vir elkeen in die huis.

1. Vir elke dag is daar ‘n gespreksblad met saam dink, gesels, doen en bid wenke. Hierdie gespreksblad kan gekry word deur die betrokke dag se QR-kode te skandeer of deur die gespreksgids te volg.
Kies die formaat wat vir jou werk:
Gespreksgids A4 formaat PDF
Gespreksgids – booklet formaat PDF  (printer settings: print on both sides of paper + flip on short edge)
Gespreksgids images formaat:

 

2. Die plekmatjies is beskikbaar in verskillende kleure, swart en wit en ook sonder QR-kodes (gebruik die gespreksgids saam met die plekmatjies sonder QR-kodes).
Plekmatjies PDF (kies jou kleur en of dit met of sonder QR-kodes moet wees of klik op die aparte blokkies hier onder)

Hoe werk ‘n QR-Kode?

Luister Sondag-Vrydag saam na die DinkJeug Families App. Daar is elke dag ‘n kort boodskap en ‘n saamdoen wenk vir oud en jonk. Laai die App gratis af op Google Play of Apple iStore.

Mag julle ‘n wonderlike reis hê.

Leave a Reply

en_ZAEnglish