Daar is geleentheid vir jou om hierdie jaar, 14-16 Februarie die VBO Padlangs Ourskap kursus by te woon. Kyk gerus na die video hieronder van Blanco gemeente se terugvoer oor hierdie kursus en laai die inksrywingsvorm hier af: 1-Padlangs-Ouerskap Tags:familiebedieningouerleidingouerskappadlangstoerustingVBO