Hierdie koekies is ‘n lekker (!) manier vir kinders om die Paasverhaal te onthou.
Volg die stappe en lees die Bybelvers wat by elke stap gegee word.
Bak dit Saterdagaand voor Paassondag.
Kry die resep hier: Paasverhaal koekies
‘n Engelse weergawe is hier beskikbaar.