Skip to main content

Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke het ‘n video vrygestel om die belangrikheid van sosiale afstand te beklemtoon. Die animasiekarakter Sam verduidelik hoe die koronavirus kan versprei of beperk word.

Klik hier om die video in enige van ons 11 landstale af te laai.

Leave a Reply