Hoe hanteer ons ongereelde bywoning? | Deel 4
Hoe gemaak as daar net 1 of 2 kinders of tieners opdaag?!
Jy het seker ook al gewonder of dit dan regtig die moeite werd is om met so min kinders voort te gaan? Die kort antwoord is natuurlik – ja. dit is! Om net een of twee kinders of tieners in ‘n groepie te hê, is ‘n ideale geleentheid vir verhoudingsbou en dissipelskap.
Laai die gesprekskaarte hier af: Glo en Gesels speletjie
Laai die dobbelsteen met ysbreker vrae hier af: dobbelsteen ysbreker
Luister hier na die podcast: