Hierdie lys word gereeld opgedateer uit die ondervinding van jeugwerkers, predikante, jeugbedienaars ens. As jy dalk op ‘n nuttige webtuiste afgekom het vir jeugbediening in jou konteks, laat ons gerus weet sodat ons dit met ander kan deel.
Gratis Prente en fotos
http://canva.com – As jy nie toegang het tot ‘n “graphic designer” nie.
Eksegese
http://textweek.com – Vir Sondag se eksegese
Video materiaal
http://exploregod.com – Videos vir goeie vrae en oordenking
http://thebibleproject.com – vir videos wat die konteks van die Bybel verduidelik
http://dinkjeug.ngkerk.net – videos onder preek temas verdeel
https://www.youtube.com – Bybelmedia se youtube channel
Gratis lesse of hulpmiddels
www.kixkinders.co.za – gratis lesse (sommige met videogrepe) vir kinderbediening
www.clf.co.za – gratis pamflette oor ‘n verskeidenheid geestelike en maatskaplike onderwerpe (ook vir kinders en tieners)
www.thebibleproject.com – gratis beeldmateriaal oor die Bybel (in die vorm van tekeninge)
Jeugbediening
www.ministrytoyouth.com – lesse en speletjies vir jeugbediening (sommige daarvan gratis aflaaibaar)
Ander
www.depressie101.co.za – webwerf met inligting en hulp oor depressie, angs, selfmoord ens