By die onlangse SAAM! kursus waar saam gesels is oor intergenerasie bediening het Nioma Venter ‘n sessie aangebied oor ‘n diakonale perspektief op hierdie tema.
Haar “powerpoint” aanbieding kan hier afgelaai word: n Diakonale perspektief op intergenerasionele jeugbediening
Kyk hieronder na die diaconia video.