Skip to main content
KinderbedieningLeier ToerustingTienerbediening

Strategie vir jeugbediening

By September 21, 2016March 4th, 2021No Comments

anriette-de-ridder-moderamen-jeug-gesprekDs Anriëtte de Ridder (PSD: Jeug en Familiebediening)  gesels tydens die Moderamenvergadering (Augustus 2016) in die Wes-Kaap oor die strategie vir Jeugbediening – vanuit die Diensgroep vir Gemeentebegeleiding. Sekere vrae word as deel van hulle navorsing gebruik.

Geloof word met ‘n tafel vergelyk – die vier bene is verhoudinge, aksie, aanbidding en kennis. Dieselfde as oor jare, maar ANDERS – want die konteks waarin ons jeug leef, is totaal anders. Anriëtte se interessante styl van aanbieding skep ruimte vir goeie interaksie, sodat die lede van die moderamen kan opstaan en hulle gedagtes oor vraag 1 “Hoe leer jy kosmaak?” met mekaar kan deel.

Onder verskyn die voorlegging wat Anriëtte gemaak het.  Dit kan in gemeentes en tydens ringsittings nuttig aangewend word.