Skip to main content

Beach | Sun | Fun
8-15 Desember 2021

Bring jou swembroek en Bybel, los die stres by die huis en breek weg na Noordhoek Beach!
Slegs vir matrieks van 2021.
R1800 sluit kos en verblyf in.

Net plek vir 50 inskrywings – moenie dit misloop nie!
Skryf in by: https://forms.gle/RqZ3e6Nrj7FNGfMp6
Kontak [email protected] vir meer inligting.

Kyk gou hier hoekom ons so opgewonde oor die Matriekfees is…!

Leave a Reply