Papierketting Aftelkalender
‘n Aftelkalender gee vir kinders ‘n konkrete begrip van hoeveel dae daar in Lydenstyd is, en dit help met ‘n visuele voorstelling vir hoe lank die Lydenstyd sal duur.
Kry die instruksies en hulpmiddel hier: Lydenstyd aftelkalender
Met dank ontvang van ds Jeanine Hepburn van NG Kempton-Hoogland.