Die Revised Common Lectionary leesrooster gee vier tekste (een uit die evangelies, een uit die Nuwe Testament briewe, een uit die Ou Testament en een uit die Psalms) vir elke week. Dié vier weeklikse tekste deel gewoonlik ‘n tema of sluit by die kerkjaar aan.
Laai die PDF hier af: Kerkjaar tekste 2024 tot 2025