
Dinkjeug is ‘n platform waar idees, hulpmiddels en materiaal vir jeug en familie bediening gedeel word.
Die materiaal op hierdie blad word geskryf en geproduseer deur bedienaars van verskillende gemeentes uit die Wes-Kaapland sinode in samewerking met bedienaars uit die KwaZulu-Natal sinode en die Oos-Kaapland sinode van die NG kerk en Dinkjeug Noord.
Die redakteurs van hierdie platform is nie ‘n eksklusiewe groep nie en vra dat jy met vrymoedigheid kontak maak met jou idees en hulpbronne.