Kyk gerus na KIX se video wat verduidelik hoekom en hoe ons die lente kan vier. SmartKIX (KIX se projek vir 2020/2021) deel ook idees hoe ons die lente op herwinbare maniere kan vier.
Alle KIX-materiaal is gratis beskikbaar by www.kixkinders.co.za