Ons het uit ons vorige reekse ‘n Kinderpinkster week se materiaal bymekaar gesit wat sommer tuis in die gesin saam gedoen kan word. Dit vat min voorbereiding en geen hulpmiddels wat nie reeds in die huis sal wees nie.
Elke dag se stukkie het ‘n kort video en ‘n paar idees vir saam dink, saam gesels en saam doen.
Laai die materiaal hier af: KIX Kinderpinkster 2020
Kry die video’s op DinkJeug se YouTube kanaal hier.
Kry die kleiner formaat video’s (minder data, beter geskik vir verspreiding op WhatsApp) hier:
Dag 1 Video Milla Muis