Skip to main content

Die wyse manne

KIX Kinderbediening se 2020 Kersfees ontmoeting help kinders om die verhaal van die wyse manne te ontdek en te dink oor wat dit beteken om aan Jesus eer te bring.

Hierdie kwakkie speletjie kan kinders help om die feite vas te lê.

Die Kersfees ontmoeting is in Afrikaans en Engels (kwakkie ingesluit) hier beskikbaar.

Wil jy jou eie kwakkie maak? Kry die sjabloon hier:

Leave a Reply