God sien jou raak; sien jy Hom?
Die voorspelling van Jesus se geboorte aan Maria en Simeon se verhaal
In hierdie Kersfees ontmoeting van KIX Kinderbediening ontdek kinders eerstens dat God hulle raaksien en liefhet, en tweedens dat Hy hulle nooi en help om Jesus elke dag raak te sien.
Kry die voltooi-die-verhaal aktiwiteit hier: KIX aktiwiteit verhaal
Die volledige KIX ontmoeting is hier beskikbaar: KIX 2017 Jesus se geboorte