Jesus as kind
In hierdie KIX Kinderbediening Kersfees ontmoeting ontdek kinders die verhaal van Jesus as kind.
Bordspel:
Kry die bordspel en instruksies hier.
Ander aktiwiteite ook beskikbaar by: KIX 2018 aktiwiteite
Soek 7 items wat nie pas nie
Maak ‘n wasgoedlyn “tydlyn” van Jesus as kind
Voltooi-die-verhaal
Kry die volledige KIX Kersfees ontmoeting hier: KIX 2018 Jesus as kind