KIX Kinderbediening het ‘n paar Hemelvaart idees versamel:
Pinkster woordsoek PDF – of klik op die prentjie om dit af te laai
Watte en wol PDF
Volg die instruksies hier: http://www.drawn2bcreative.com/ascension-jesus-craft/
Oopvou bladsy PDF – daar is 2 per bladsy. Maak seker elkeen het vir Jesus!
Vou die strokie toe sodat Jesus eers onder by die dissipels staan, en daarna oop sodat die engele hul boodskap kan gee en Jesus opvaar hemel toe.