Advent – die Wonder van alle wonders

KIX 2019 aktiwiteite sluit in:

  • Druk ‘n werksvel van die boom en die prente vir elke kind uit. (In klasverband of by die huis kan ‘n regte kersboom ook gebruik word en die prentjies dien dan as kersboomversierings. Dit word dan met ‘n lintjie aan die boom gehang.)
    Kleiner kinders: Knip die prentjies vir hulle uit en laat hulle dit inkleur.
    Groter kinders: Hulle kan eers die prentjies inkleur en dan op die stippellyne uitknip. Soos hulle die verhaal aan iemand anders vertel, plak hulle die figure met wondergom aan die boom of bind dit aan die boom vas.
  • Druk vir elke kind een vel papier uit met die leidrade. Druk ook een vel papier/plakkers uit met die prentjies op. Kinders moet dan die regte prentjie in die blokkie plak wat by die beskrywing pas.

 

Die volledige KIX Kersfees ontmoeting is hier beskikbaar: KIX 2019 Wonder van alle wonders

Leave a Reply

en_ZAEnglish